Help Wizard

Step 1

NEXT STEP

Is hier enige ander Afrikaans sprekendes?

Reply

Is hier enige ander Afrikaans sprekendes?

Awê!!

 

Jis, as jy die kan lees kan ek jou mos amper met die mond groet!

 

Kom ons vertel makaar so bietjie van onsself?

Ek sal eerste gaan.

 

  • Eks Chris, maar ek gaan as FokkitFanie.
  • Eks woon in Pretoria maar beoog om deur te neuk Klerksdorp toe, Gauteng doen dit nie vir my nie...
  • O ja, ek is 28 en ek vrek, met trots, vir my Afrikaanse musiek!

Nou is dit jou beurt!

0 Replies

Suggested posts